GROOT-Kombuis | Geraldine Barkhuizen maak 'n 'Tuna en Chips' gereg | 31 Julie 2024
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Geraldine Barkhuizen maak 'n 'Tuna en Chips' gereg op Die GROOT Ontbyt, 31 Julie 2024 TUNA EN CHIPS GEREG: 6 tot 8 porsies BENODIG: 2 blikkies tuna, gedreineer 1 415g pakkie Denny’s creamy mushroom cook-in sauce 2 pakke simba chips, gekrummel (enige geur kan werk) 1 koppie gerasperde kaas (vir bo op) Kruie na smaak (ek gebruik sommer mixed herbs) Sout en pepper na smaak 1. Meng alle bestanddele in mengbak. 2. Spuit tertbord van 20 cm met kossproei. 3. Giet tunamengsel in tertbord. 4. Gooi gerasperde kaas bo op. Jy kan bietjie van die chips bere vir bo op ook. 5. Bak tot goud bruin. (30min) #DieGROOTOntbyt #Tuna #Chips

▶︎
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak Ouma Irene se vleispastytjies | 10 Mei 2024

▶︎
Do you have canned tuna and eggs? easy and healthy recipes

▶︎
You will buy CANNED TUNA after seeing this recipe! Cheap and delicious dinner!

▶︎
Die Groot Ontbyt: Frikkadelle

▶︎
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'n 'rand-rekker-broodjie' | 10 Januarie 2024

▶︎
Die Nataniel Tafel: 16 Julie 2012 - Eiers (Deel 1)

▶︎
Smooth Jazz & Soul R&B 24/7 – Midnight Jazz Lounge | Relaxing Instrumental Vibes

▶︎
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak sjokolade-blokkies | 26 Junie 2024

▶︎
GROOT-Kombuis | Megan Smit maak Melkkos | 10 Julie 2024

▶︎
GROOT-Kombuis | Megan Smit maak pannekoek | 12 Januarie 2024

▶︎
Floppy, die polisiehond is doodgeskiet Nuus Dinsdag 16 Junie 2026

▶︎
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'Kerriesous vir frikadelle' | 4 April 2024

▶︎
My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

▶︎
Hollyhocks Sunflower Garden Oil Painting | 4K Vintage Wallpaper Art Screensaver | Vintage Frames

▶︎
Crispy Grated Potato Pie with Spinach and Mushrooms | Easy Savory Pie Recipe

▶︎
Parys Parys S01E01

▶︎
Suza se Erfenis-resep op DGO | Tannie Sep se ‘Eenpot-hoender ’ | 16 Januarie 2025

▶︎
🔴 LIVE Barred Owl Nest Cam 🦉 | Post-Fledge Updates & Owl Activity

▶︎
GROOT-Kombuis | David Steyn maak 'Blomkool-steak' | 25 September 2024

▶︎
