Rico, Merino met Suid-Afrikaanse Wolrekord

Rico, die Merino skaap, wat vir ongeveer 7 jaar alleen in die onherbergsame Moordenaarskaroo oorleef het, kry ʼn tuiste en verras almal met ʼn rekord vag wol.