Op soek na die Koningkryk; Dissipelskap in aksie. | Word Collective Ministries Aanlyn Kerk. 17 Maart
Op soek na die Koningkryk; Dissipelskap in aksie. Word Collective Ministries Aanlyn Kerk. 17 Maart 2024. Ons gebed vir elke person is dat ons 'n brandende hart kweek, as 'n plek van liefde vir die Here. 'n Gemeente wat weet hoe om 'n hart na die Vader te kweek, want niks van die minderwaardige kleef aan 'n brandende hart na God nie. 33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. MATTHÉÜS 6:33 AFR53 Die uitdaging met ons geloof is nie ons onvermoë om God se stem te hoor nie, die uitdaging van ons geloof is ons gewilligheid om ander stemme te hoor. Ek nooi julle uit om saam met my te wees vir 'n besondere "live" Woordbediening waarin ons dissipleskap in aksie ondersoek en die impak daarvan op ons lewens ontdek. Mag ons harte gevul word met vreugde en dankbaarheid vir die groot geskenk van ons Verlosser. Help ons om die woord te versprei, deur ons te volg op Facebook en druk die ‘Like’ en ‘Share’ skakels. Vriende, mag ons saam opstaan in geloof en hoop, wetende dat Jesus leef en regeer vir ewig! In Christus se liefde, Past Daniël

Palm Sondag - 'n Goddelike Ontmoeting | Word Collective Ministries Aanlyn Kerk | 24 Maart

Trinken Sie viel Wasser! | Der Wegscheider

WORSHIP IN THE HEAVY GLORY OF THE LORD

Die Olie vir die Wedloop | 7 June | Word Collective Ministries

ASMR Addictive Fast Tapping Collection For Deep Sleep & Anxiety Relief (No Talking) — 2.5 Hours

Dramatic escape from an authoritarian Christian church | 60 Minutes Australia

Die Hart wat Luister | 14 June | Word Collective Ministries

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

تلاوة القرآن للدراسة والتركيز 📚🕛 | راحة وطمأنينة | Peaceful Focus Quran | محمد هشام

John Lennox Brilliant Response on "Why did God command Killing in the Bible?"

Queen wordt ernstig mishandeld in haar huwelijk | De Verandering | EO

Princess Of Boogie Woogie Delights Everyone

John Lennox Brilliant answer on "Where's the Evidence for GOD?"

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

Spine Surgeon Drowns for 30 Minutes —Comes Back With a List

Joseph (1995)

11 Demonic Tactics Narcissists Use on Christians

RITME Digitaal | Eenheid vra Nederigheid | Johan Smith

248 DIOS TE DICE HOY: NADA ES IMPOSIBLE PARA MÍ | CONFÍA EN DIOS

