Hoe kan ons die wêreld help? Regeer soos konings! Deu 17 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
Maak nie saak watter regeringsvorm die volke en nasies vir hulself kies nie, hulle sal altyd met ‘n koning eindig. Die nasies wil tog maar hê dat een persoon die verantwoordelikheid moet dra. Veral as daar ‘n krisis is, soek hulle ‘n koning wat hulle kan rig , om voor hulle uit te trek en hulle oorloë te voer. Woordverkondiging Deu 17:14-20 & 1 Sam 8, ds Gustav Opperman. Besoek ons YouTube-kanaal vir meer as 1000 video's, preek, Bybelstudies en reekse. Soos die gode op die berg Olimpus die antieke Grieke se aandag vasgehou het, so bly die doen en late van die mensegode op die hoë gestoeltes ‘n bron van bekoring vir ons ... kikker dit ons eie saai lewens op. Ons wat hier op grondvlak op die slaggat paaie ry, word geboei deur die ikone van hierdie wêreld ... hulle wat hulle eie privaat stralers en seiljagte het. Onder andere Prins Harry en Meghan, Prinses Diana en Prins Charles ... Ons kan nie uitgepraat en uitgekyk raak aan hulle manewales en uitlatings nie. Dit bly ‘n bron van bekoring ... selfs vir die Afrikanervolk ... die Boerevolk wat deur toe toedoen van die Britse koningshuis in die Anglo-Boereoorlog 26,000 vroue en kinders in Britse konsentrasiekampe aan die dood afgestaan het ... Soveel van ons mense dink vandag die Britse koningshuis is die wonderlikste instelling wat daar is naas rugby en braaivleis is. In ons Skrifgedeelte was die volk, Israel weereens in ‘n krisis ... Dis al vir jare dat hulle deur rigters regeer was ... Die rigters het gekom en gegaan dikwels die vyand verslaan, maar, ons weet mos nou al, en het al soveel keer gelees, in daardie tyd het elkeen gedoen wat goed was in sy eie oë, en daar was geen koning in die land nie. Daar was geen standvastigheid nie. En oral rondom hulle was daar steeds vyande ... die Filistyne na die weste en die Ammoniete na die ooste. Daar was oorloë wat gevoer moes word. Bron: Deu 17:14-20; 1 Sam 8 Hoe kan ons die wêreld help? Regeer soos konings! Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas 2021 03 21 Kontakbesonderhede: Pastorie +27 83 650 2186 [email protected] Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ... Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers

Vreeslose toekoms Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Habakuk 2 Minireeks

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Bewaar die saligmakende Woord (Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Spine Surgeon Drowns for 30 Minutes —Comes Back With a List

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

Regardt van Den Bergh se Getuienis

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N GELOWIGE.

Is ek reg? Ps 7 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie @WoordeuitsyWoning

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
![Al een en alleen! Vat die regte pad wanneer almal hoop verloor [18 April 2021]](https://i.ytimg.com/vi/HsPimTo7YWM/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLDREDk-6k0oHUHa6Xy-bv4YYiq25w)
Al een en alleen! Vat die regte pad wanneer almal hoop verloor [18 April 2021]

WSDB: VYF REDES HOEKOM ONS IN DIE EINDTYE LEWE

Nie deur krag of geweld Ds Gustav Opperman @solidariteithelpendehand1486 @WoordeuitsyWoning

Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

137) Bewaar die saligmakende Woord (Volledige Erediens: Op 1&13) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

Toegerus met krag uit die hoogte - die doping in die Heilige Gees krag (Luk 24:49)

Paulus se besorgdheid en die Evangelie (Rom 1:16-17)

