LIVE Bediening | Terugkeertyd
Verbeel jouself jou lewe was 'n stad. Staan sy mure nog sterk of is hulle al af gebreek? Satan se missie is om ons "lewens-mure" af te breek, om 'n spoor van verwoesting te los in ons huwelike, verhoudings met kinders en meer. Dit doen hy oop deur op 'n slag soos wat ons hom toelaat. Dalk het jy al gesmaak die vernietiging wat sy verleiding meebring. God wil hê jy moet weet, daar is steeds hoop. Die tyd is nou! Kyk die video boodskap vir meer. 🙌 Om die bediening te ondersteun kan julle hierdie skakel gebruik: https://www.ankervanhoop.com/bougenote/ Vir meer oor die werk wat ek saam met Vader-God doen, gaan loer in by: https://www.ankervanhoop.com/meer/ Die blog se skrywe sal julle inspireer: https://www.ankervanhoop.com/ #heiligegees #bediening #woordinaksie #intimiteitmetGod #geestelikeinspirasie

LIVE Bediening | Fariseërs ... #VloeiHeiligeGees

Dermdrama: IBS, angstig en hardlywig?

Hoe hoor ek God se stem? Mariette Loubser deel haar getuienis met ons.

God Says:"TAKE THIS MESSAGE SERIOUSLY, BECAUSE ONLY YOU ARE SEEING IT"/God Message Now/God Message

If you need calm, you'll feel this on your skin (comfort for restless minds)

Die Papier Praat: POLITIEKE SKUIWE, PHALA PHALA-DRAMA, PEET VILJOEN AGTER TRALIES

How Proctor’s texts in Karen Read lawsuit could free dangerous criminals

LIVE Bediening | Gehoorsaamheid?! ... #VloeiHeiligeGees

11 UK YOGURT Brands You MUST AVOID

RUACH ADONAI | Soaking Worship Instrumental for Prayer

books i want to read this summer | classics, fantasy, summerween!!!

LIVE Bediening | Ewige Versekering ... #VloeiHeiligeGees

LIVE Bediening | Die Wonder Van Wag ... #VloeiHeiligeGees

10 Chocolate Brands To Skip And 5 That Are Actually Real Chocolate

Spine Surgeon Drowns for 30 Minutes —Comes Back With a List

LIVE Bediening | Jona & Jona's ... #VloeiHeiligeGees

Echoes of Africa 🌍 | Several Voices for Deep Calm & Serenity | Ethereal Choir

Prayers for YOUR Healing and Deliverance | David Diga Hernandez

Bybelverafgoding/Bibliolatry. Deel 8 van 9. Maak JY van die Bybel 'n afgod?

