Helpies Lied Euphoric Mix

“Helpies Lied”. Die Verwerking is gedoen deur ‘n oud ‘Helpmekaar’ leerling, jare na die skoolbanke, vir die waardeering en die respek, wat deur die skool die kultuur en die tradisies van die plek, aan almal se lewens vasklou. Die lied is geskryf vir die wat deur die gange gestap het, en die wat nog gaan volg. Maar vir die wat nou hier is, DIE EEN IS VIR JULLE. Helpie groete… Paul de Meillon & Klankstal. (KS) This song was created in the modern Euphoric Mix Style.. and it was a lot of fun to do so. @klankstalsounds Support🎶KLANKSTAL 🇿🇦 paypal.me/KLANKSTALSOUNDS Capitec: Savings Account: 1973 6967 87 You don’t know how much it is appreciated. Thank you Kindly. ❤️