Heelgetalle - Graad 8 en 9 Somme

In hierdie video het jy die geleentheid om spesifieke somme te doen en dan te sien hoe dit verduidelik word. Moenie huiwer om ons vorige videos oor heelgetalle te kyk as jy nie presies kan onthou hoe die somme werk nie. Hier is die skakel vir die speellys:    • Heelgetalle   Onthou om altyd die volgorde van bewerkings (BODMAS) toe te pas. Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • Integers - Grade 8 and 9 Calculations   This video is also available in English. Click here to watch it:    • Integers - Grade 8 and 9 Calculations   Hoofstukke: 0:00 Inleiding 0:11 Somme 0:27 Nommer 1 0:42 Nommer 2 1:17 Nommer 3 2:29 Nommer 4 3:11 Nommer 5 3:57 Nommer 6 4:52 Nommer 7 5:24 Nommer 8 #lindalehanie #classroomeducationonline