Spoegwolf - Lenie Blou II (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2019 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf www.spoegwolf.com Lenie Blou II Director & Editor - Chris von Wielligh Assistant Director - Danie du Toit Cinematography - Hugo Brand See (Album) release Februarie 2020. Afgeneem in Stellenbosch en Pretoria (Lentedag 2019). Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit Lirieke: hey my lenie blou ek wonder of jy hierdie man onthou ek sien jou in die blare ek sien jou in die vou van my bybel maar hoe? jy was my bybel Kan jy dit voel? ek is 15 meter weg ek weet jy’t dit bedoel ek is 15 meter En ‘n leeftyd weg Sy sit haar lamp af sy verwyn gaan jy so wag in jou oudag ek ry verby, net soms, in die laatnag ek baklei al my duiwels elke vrydag Die wintervalke maak weer nes in my huis in die balke elke keer as ek iets sien in die lug Hoop ek dis jy uit ‘n leeftyd terug Kan jy dit voel? ek is 15 meter weg Hallo my mantel Hallo my rivier als het nou jonk geword Want jy’s nou hier

Spoegwolf - Verander (Official)

Spoegwolf - Lenie Blou Compilation (I-III / 1-3)

Spoegwolf - Slapende Honde (Official)

John Lee Hooker & Son House – Delta Blues Spirit | Walking Blues & Midnight Slide Guitar

Blue Suit Blues - Midnight Chicago Blues, Jazz - Late Night Whiskey Mood

Die Heuwels Fantasties - Sonrotse (Amptelike Musiek Video)

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

Deep House Mix 2026 | Emotional Night Drive, Vocal House, Nu Disco | Chill Mood

Spoegwolf - Storm / Lenie Blou (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2025)

Spoegwolf - Gordyne (Official)

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Blue Suit Blues – Slow Chicago Blues for Late Night Whiskey Mood

Kort Donner

Feel Good Music 🌅 Happy Summer Playlist 2026 | Good Vibes Only Mix

Karen Zoid - As Musiek Begin Speel

Kurt Darren & Spoegwolf - Hemel Op Tafelberg (Official Music Video)

Spoegwolf - Noorde (Official)

🎸 John Lee Hooker – Authentic Delta Blues (1930s) | Raw Mississippi Guitar & Midnight Groove

