IN 'N TYD SOOS DIE ... Wat maak ons met 2026?

SIX05 ontbyt gesprek 21 November 25 Inspirerende gesprek met Gerhard Papenfus en Callie Roos by die Safari Garden Centre in Lynnwoodweg Pretoria. As jy op die Whatsapp verspreidingslys wil kom, slegs vir die volgende advertensie en ‘n skakel vir die Youtube opname van die oggend. Hier is die skakel: https://chat.whatsapp.com/KeXAT51hrD9... Jy kan ook die volgende Youtube kanaal volg waarop dit geplaas word asook ander videos van Callie as jy dit weer wil luister of ander uitnooi om dit te volg:    / @callieroosexperience