MR MOODY (EP05) | ONS STORIES MET RJAY & LK

Die award winners RJay & LK beweeg bietjie uit hul comfort zone en begin met 'n podcast series genaamd "Ons Stories" waar hul gas kunstenaars nooi om bietjie van hul journey en stories te hoor. In hierdie episode is hul 5de gas "Mr Moody" Maak seker jy druk subscribe by hierdie channel - SUBSCRIBE NOW. Shoot By @A1Visuals_sa Theme song: Ons Stories By RJay & LK_Beat By DJ LeeThinn