Mike Bolhuis Wenke op Polisie-korrupsie | Die GROOT Brekfis

Mike Bolhuis se wenke op polisie-korrupsie. Privaat speurder, Mike Bolhuis en Burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid vir die Tshwane-metroraad, Grandi Theunissen, het vanoggend op Die GROOT Brekfis kom gesels oor die stand van korrupsiesake in die Tshwane-metropolisie (TMPD) en hoe jy jouself kan beskerm. Theunissen het ook nommers gedeel, wat die publiek kan gebruik vir enige TMPD klagtes, naamlik: 083 657 2998 en 012 358 7095. Ondersoekbeamptes wat 24/7 beskikbaar is: 083 437 7987 en 081 507 5052. Luister gerus na die volledige onderhoud op ons potgooi webblad. Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier:    / @grootfmtv   Chapters 0:00 Intro 0:35 Tips van Mike Bolhuis 2:30 Dronk mense 3:13 Wat om te doen? 4:15 Probeer situasie ontlont 5:48 A big no-no 7:08 Kontaknommers #Corruption #Police #PoliceCorruption