Graad 7 Wiskunde - Faktore, Priemgetalle, Saamgestelde Getalle, GGD/GGF en KGV

In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:29 Faktore van 2-syfergetalle 03:58 Priemgetalle 05:27 Faktoriseer deur Inspeksie 09:54 Faktoriseer deur Faktor-Boom 12:10 Faktoriseer deur Leertjie-metode 14:36 Saamgestelde Faktore 15:50 Veelvoude 18:53 GGD of GGF 21:50 KGV Vir nog Aanlyn Tutor hulp: https://helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com