Deirdre Visser, oudste dogter van prof. Chris Barnard, gesels met Netwerk24

“Ons, die eerste familie, het my pa aan die wêreld verloor, maar later, aan die einde van sy lewe, het ek en hy weer bymekaargekom,” sê Deirdre Visser, oudste dogter van prof. Chris Barnard, skryf Elsabé Brits. Lees die volledige storie by https://chrisbarnard.netwerk24.com