@ShaundeonTheGreatest & Da V.G - KAP AAN (Official Music video) visuals by @RuhaanBooysen

Kap aan is n song geskryf deur my en ‪@ShaundeonTheGreatest‬ en dit is een van 8 songs van af ons EP "TUSSEN DIE LYNE" wat beskikbaar is op alle streaming platforms. Click op die link en gaan geniet die res van die songs van af die EP : https://open.spotify.com/album/5rNpad... Die music video is geskiet deur ‪@RuhaanBooysen‬ in sy tuisdorp, Kleinskool Port Elizabeth. Dankie aan almal wat involved was,Ruhaan vir die visuals, ‪@yano11onay‬ wat behind the scenes active was en dan of course die laaities van Kleinskool en aan al ons loyal fans vir die support, ons hoop julle gaan die music video geniet, dit share met soveel mense as wat julle kan en ons laat weet wat julle van dit dink.❤️🙏🏾