Pieter Cloete gesels met Jackie Lätti

Sy is kleurvol, geheimsinnig ... en talentvol. Jackie Lätti is deel van die hart van Die Wasgoedlyn, saam met Riku Lätti en die Wasgoedlyners verander hulle die Afrikaanse musieklandskap ...maak plek vir skrywers, digters en musikante en breek grense af.