S1 Ep26 - Ons nuwe nommer EEN kampplek, Buffelsbaai.

S1 Ep26 - Ons nuwe No.1 kampplek is Buffelsbaai! Die sonsondergange, snorkel sessies en staar oor waters en rotse vir dae is niks anders as goed vir ons siel nie!