Daaglikse Oordenking - 18 Julie 2026

Psalm 15:1-2 (AFR20) Here, wie mag 'n gas wees in u tent? Wie mag tuisgaan op U heilige berg? Hy wat onberispelik leef en regverdig optree, wat van harte die waarheid praat. 👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼 👉🏼 https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b... Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274 (standaard SMS tariewe geld)