Jannie Putter

Jannie Putter het op 19 Julie 2023 by Goedehoop kom kuier en lekker met die personeel asook die ouers gesels. Hierdie is 'n video wat u regtig na kan kyk en wat u sal toerus.