Len Muller - Sarie Marais (Feat. STEF BOS)
Hierdie musiek video is n homage van die oorspronklike video in Suid-Afrikaanse Styl "Van kleins het ek en my boetie gereeld na Jim Reeves se plate geluister op die plaas. So het ons die lied 'Sarie Marais' leer ken en gereeld saamgesing. Dit was eers later toe ek my eie liedjies begin skryf het dat ek my eie verwerking wou doen vir die liedjie. Die groot rede hieragter is dat ek nog altyd voel die storie en lirieke van die lied praat van meer emosie as wat die traditionele melodie kommunikeer. Daarom het ek ook vir Stef Bos gekontak en gevra of hy saam met my sou werk aan die lied. Ek is al lank ‘n aanhanger van sy musiek omdat dit soveel emosie dra. Dit was ‘n droom wat waar geword het toe hy instem om saam met my te werk en toe sommer ‘n pragtige vers bygeskryf het vir die lied." Volg gerus vir Len Muller hier: Webtuiste: www.lenmuller.co.za Twitter: www.twitter.com/lenniemuller Facebook: www.facebook.com/lenmuller1 YouTube: / lenniemuller Soundcloud: www.soundcloud.com/lenmuller Vir optrede besprekings kontak: Vaughn van Wyk E-pos: [email protected] Cell: 082 301 0820 Platemaatskappy: Kanada Records Publisiteit & Bemarking: STARBURST PROMOSIES Alishia van Deventer 083 635 4717 [email protected]

Sarie Marais (met 2de Vryheidsoorlog foto's / with ABWII pictures) - Kenneth McKellar

Various Artists - Ken Jy Die Land (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2024)

Hennie Smit Sarie Marais

Len Muller - Smag Na Jou

Suikerbossie

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

"Sarie Marais" - Boer Folk Song

Soos ’n Engel (Intieme Weergawe) (feat. Taye)

IK HEB JE LIEF - Stef Bos & Karen Zoid

Sarie Marais | The Bands of HM Royal Marines

Len Muller - 'Ek Glo'

Len Muller - 'Vrede' (Mense Mense Temalied)

"Sarie Marais" South African Second Boer War Song ~ (Lyrics)

Ruhan Du Toit - Heeltemal Stom (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2025)

'Sarie Marais': South Africa's Beloved Folk Song

Bok van Blerk - Hart Van 'N Leeu (Amptelike Musiekvideo)

André Rieu - Sarie Marais (Live in Cape Town)

Spoegwolf - Geel (Official)

Len Muller, Taye - Soos 'n Engel (Intieme Weergawe)

