Kan mense jou volg... en so nader kom na God toe?

Sondag 21 Junie 2026 Skriflesing 1 Korintiërs 4:1-21 Fokusvers: 1 Korintiërs 4:16 Tema: Kan mense jou volg... en so nader kom na God toe? Preekskema: Kan ons as Christene hierdie "verwaande" uitlating maak? ... Ons behoort. Ons is die sigbare en konkrete getuies vir God: met woorde en dade…of die gebrek daaraan. Daarom: Besef wie jy is in Christus, wees self 'n navolger, ander moet nie net jou sukses sien nie, maar ook wanneer jy val en weer opstaan. Watter voorbeeld leef ek vir ander mense? Gereformeerde Kerk Stellenbosch Ds Johan van Heyningen 082-929-1733 [email protected]