Episode 12: Leandie du Randt & Je-ani Swiegelaar

Mede-aktrises en beste vriendinne Leandie du Randt en Je-ani Swiegelaar gesels oor hul rolle in Binnelanders, hoe hulle beste vriendinne geword het, en hoe hulle oor ouerskap voel.