Pinksterdiens Dinsdagaand 19 Mei 2026

Jaco de Witt lei die diens met die tema: "Vuur en vlam" Karel Verhoef en span lei ons aanbidding. Baie dankie aan elkeen wat so getrou steeds julle Sondag-Dankoffer en Maandoffer gee. Om vandag jou dankoffer te gee, maak gerus gebruik van een hierdie skakel: http://pvr.co.za/gee Internetbetaling: ABSA Tjekrekening: 600 591 355 Gaan loer op ons webwerf: http://www.pvr.co.za Baie dankie - PvR Bedieningspan #PvRGeloofsfamilie