Droogte in die Sentraal-Karoo, Seg 2 - PRONTUIT | 25 Feb 2019 | kyknet
Boerdery in die Sentraal-Karoo is die afgelope paar jaar op sy knieë gedwing deur ‘n verwoestende droogte. Talle boere moes ophou boer en reeds twee boere het hul eie lewe geneem weens die droogte. Met ons besoek aan die Beaufort-Wes en Laingsburg-distrikte, het daar reën geval maar, soos die boere in die distrik sê, daar kort nog báíé reën voor die droogte se rug gebreek is. Agriculture in the Central Karoo is on its knees due to a devastating drought. Several farmers stopped farming and two farmers took their own lives because of depression due to the drought. While visiting the Beaufort West and Laingsburg districts, it rained, but it is far too little to end the drought. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: / kyknettv Like kykNET op Facebook: / kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Karoo Afrikaans

Siberian Village Life |Giant Bread, Stuffed Eggplants, and the Surprising Meal They Share at Night!

Kwêla - Mungo

Inside Africa's Food Forest Mega-Project

Argentinien – Algerien Highlights | Gruppe J, FIFA WM 2026 | sportstudio

Kwêla - Val Hotel

The Rothschild Who Financed The Boer War. And Walked Away With South Africa's Gold

Twak Praat 32 - Dozi

NERVOUS 12-Year-Old Who Can Sing Without Opening Her Mouth Earns Mel B's GOLDEN BUZZER!

Namakwaland Afrikaans

We didn't expect to see THIS in Addo Elephant National Park!

Luzia - mountain farmer with a future

Why Aliens Would NEVER Invade Africa

Kwêla - Alet van Zyl (Hartsgoed)

The Most Polite Person EVER?!? | Family Feud Classics

Incredibly tasty spaghetti ready in 10 minutes! A quick, delicious pasta dinner recipe!

Karoo-boer selekteer vir gehardheid

Kwêla - Dominique Olivier

Orkney Snork Nie 🎭 Full Episodes | Iconic SA Comedy Series Marathon

