Die Tydlyn (89) - Jesus se lewe die vrug van intimiteit

Jesus se wonders is bysaak tot Sy werklike missie - om die sonde van die wêreld op Hom te neem.