Primitivo Dag 12

Met 100 km oor is daar baie nuwe gesigte wanneer Gerda uit Lugo vertrek. Daar is ook ‘n vreemde ontmoeting met ‘n local, wat Gerda by haar huis innooi, en ‘n mediese kwaal aan die einde van die dag.