HELP SOEK ASB!
Help soek asb! So. Ons het ‘n oproep gekry van Cape Nature om te sê ons kan nie Des 2024 kom kamp by Algeria in die Cederberge nie agv waterskade van vroeer in die jaar en dat Algeria gesluit gaan wees vir kampering tot 2026. Hulle gaan die kamp herstel en opgradeer. Groot probleem vir ons, want ons kamp al seker vir 30 jaar elke Desember by Algeria, so waarheen nou? In hierdie video besoek ons ‘n klomp verskillende kampeerplekke in die Cederberge, o.a. Lylius, Jamaka, Algeria, Sanddrift, Kromrivier en 22 Watervalle in Porterville vir die einde van die jaar, want kamp wil ons kamp! So ry gerus saam met ons, help soek na ‘n lekker kampeerplek en laat weet ons in die comments gedeelte waar julle dink ‘n lekker plek gaan wees asb! #lylius #jamaka #algeria #capenature #sanddrift #kromrivier #22watervalle #cederberge #porterville #kamp #kamplewe #buitelug #buitelewe #amarok Music: https://www.bensound.com/free-music-f... Artist: Benjamin Tissot License code: SPS2MEQBMCYXTWQK

Rooiputs tot Mabuasehube - Episode 2

Camping in the Rain, Moerkoffie & Riverside Braai | Breede River | VW Autovilla

Rehoboth Afrikaans

Twak Praat Ep. 20 - Robbie Wessels

Baviaanskloof, Route 62, Jongensfontein, Buffelsbaai, Franschhoek

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Springboks ‘A’ vs Zimbabwe Sables | Highlights

Avontuur by Vensterklip en Goudkop

When Wild Animals Get Way Too Close 😱

Max du Preez: The Truth About South Africa They Never Told You

Lylius Campsite, Clanwilliam, Western Cape | Campsite Review

Leeus in ons kamp! Rooiputs en Kgalagadi Avontuur - Julie/Aug 2025

"BOEREKOS" made on the BRAAI! | Authentic South African Roasts: Biltong-Spiced Beef & Stuffed Pork

Peet Viljoen word op OR Tambo gearresteer Woensdag 17 Junie 2026

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers #46 #fail #adamrose #smartworkers

Zimbabwe's best-kept secret - Overlanding GONAREZHOU!

Impossible Places | World's Most Dangerous Extreme Homes on Earth You Can't Believe They Exist

Clanwilliam, the Cederberg Western Cape

Wat ‘n belewenis! Rooiputs tot Mabuasehube - Episode 3

