Zaan Sonnekus - Selfbewus

🎧 Luister / Stream “Selfbewus” hier op enige digitale platform (apple, spotify ens.) : https://linktr.ee/zaansonnekus?utm_so... 📲 Volg my vir meer musiek en updates: Instagram: https://www.instagram.com/zaan_sonnek... TikTok: https://www.tiktok.com/@zaan_sonnekus... Facebook: https://www.facebook.com/share/1A9nee... ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Party songs skryf jy met jou stem… maar party songs skryf jy met jou 🖤 “Selfbewus” is ’n lied oor daai oomblik waar jy besef jy’s sterk genoeg om aan te beweeg… maar steeds sag genoeg om iemand te mis. Dis oor die fyn lyn tussen “ek’s okay” en “ek’s nie regtig okay nie.” Vir my beteken ‘selfbewus’ nie onseker nie — dit beteken eerlik met jouself. Om te erken: Ja, ek sê ek het alles onder beheer… maar dalk lieg ek ’n bietjie vir myself. Daar is dae wat ek besef ek dra nog iets wat ek nie kan uitsit nie Party dae glimlag jy vir almal, maar binne jou is daar n stilte wat jou terug vat na daai een ding wat nooit heeltemal weg is nie. As jy al ooit selfbewus gevoel het… as jy al ooit iemand gemis het wat jy nie kan terugkry nie… dan is hierdie een vir jou. ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Die musiekvideo video is rou en eerlik, by die studio geskiet waar ek my liedjies opneem. Eerlik, soos die oomblik toe ek dit in die studio gemaak het - ek het letterlik die Demo vocals gebruik, want musiek hoef nie perfek te wees nie.Dit hoef net terapie te wees. Ek het op social media gevra of ’n paar fans nie wil kom join vir ’n pool party nie— en julle het dit onvergeetlik gemaak Hierdie video is nie net ’n music video nie… dis ’n herinnering. ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Lyrics : Is dit nie mooi nie? Hoe die see.. Elke keer die sand wil soen Al word dit weg gevee Is sit nie mooi nie? Net ons twee Jy bly in my kop as ek jou lankal uit moes vee… Ek het als Maar ek het niks Ek het als Maar iemand mis EK het als so wees gerus Ek het als onder beheer Kan jy my sê Hoekom met elke plek waar ek gaan is daar net n uur oor? Asof hulle my nie soek nie… So ek gaan lê En my kop is oop maar my oë is toe Ek hou dit so met gebed wat sloer As my oë toe bly gaan ek hemel toe? Ek het als Maar ek het niks Ek het als Maar iemand mis Ek het als So wees gerus Ek het als onder beheer Ek het als Maar ek het niks Ek het als Maar iemand mis ek is dalk nog bietjie selfbewus maar ek is in beheer parapapapapapa (opgnemeem deur die band tydens rehearsal) Ek het als Maar ek het niks Ek het als net jy mis En dit is dalk geskiedenis Maar ons het geen beheer Ek het als Maar ek het niks Maar iemand mis Ek is dalk bietjie selfbewus Maar ek is in beheer… Ons het geen beheer.. ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- • kunstenaar : Zaan Sonnekus • liedjieskrywer : Cézaan Sonnekus • Producer: Kyle Botha • DOP / Camera: ETG Creative • Editing / colour grade : ETG Creative • Label : independent artist • Location: Son Studios ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- 💬 Comment jou gunsteling lyn uit die song hieronder — ek lees alles. 🔔 Subscribe vir nuwe releases en musiekvideos. 🖤 Deel die met iemand wat dit moet hoor 🏙️ comment jou dorp se naam dat ek daar kan toer “© 2026 Son Studios / Zaan Sonnekus All rights reserved.”