Jay en Lianie May - Naweeklyfie (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Naweeklyfie' hier: / naweeklyfie Volg vir Jay op sosiale media: Facebook: / jay.band.official Instagram: / jay_du_plessis TikTok: / jay_duplessis Volg vir Lianie May op sosiale media: Facebook: / lianie.may Instagram: / lianie_may TikTok: / lianie_may ____________________________________________________ Lirieke: Jou sexy lyf Maak my liggaam opstandig En hoe jy kyk Maak my minder vyhandig En wil jy vat, vat, vat aan my hand En lê my neer op die stof en sand En kan jy voel, voel, voel hoe dit brand Ons trek dit reg deur die dag en aand Wys my jou naweeklyfie Jy’s in vir ’n groot partytjie Dit maak nie saak hoe jy lyk nie Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak in val Jy’s lip lek lekker En jou bekkie verlei my Is jy wat jy aan het? Moenie skaam wees nie praat net Kom fluister sag, sag, sag in my oor En sê my die goed wat ek graag wil hoor En druk my vas, vas, vas teen jou lyf Want dis jou mond wat my goed opvryf Wys my jou naweeklyfie Jy’s in vir ’n groot partytjie Dit maak nie saak hoe jy lyk nie Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie, lyfie) Jou sexy lyf Maak my liggaam opstandig En hoe jy kyk Maak my minder vyhandig Wys my jou naweeklyfie Jy’s in vir ’n groot partytjie Dit maak nie saak hoe jy lyk nie Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval Wys my jou naweek lyfie Jy’s in vir ’n groot partytjie Dit maak nie saak hoe jy lyk nie Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie, lyfie)

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

Gerhard Steyn - Vra Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)

Lianie May - Bietjie Benoni

Dirk van der Westhuizen - Fairytale

Robbie Wessels, Jack Parow, Die Heuwels Fantasties - Bomb Squad Blues Amptelike Musiek Video

Bobby Van Jaarsveld - Boer Ding (Official Music Video)

Jay en Lianie May - Siekverlief (Amptelike Musiekvideo)

JAN JAN JAN - Hy's 'n Lekker Ou (Official Music Video)

Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer (Official Music Video)

Afrikaanse AI Musiek Mix #KI

Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop

Tarryn Lamb - Vier Woorde

Leon Schuster en Robbie Wessels - i Babbalasie

Krone 6 Sokkie Medley (Live at Sun Arena @ Time Square, Pretoria, 2019)

Dassie & Robbie Wessels - Koop Vir Jou 'n Bakkie (Amptelike Musiekvideo)

Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)

Afrikaans is Groot 2024 - Die Konsert

Jay - Dis Hoe Ons Rol (Offisiële Musiekvideo)

