Afrika Son - Droomsindroom (Official Music Video)

So "proudly South African" as wat mens kan kom! Hierdie tune behoort kliphard gespeel te word by 'n braai, na 'n "Springbok Victory" of tydens 'n lang road-trip af see toe☀️ Groot dankie aan die awesome mense wat verantwoordelik is vir hierdie sick video: Director, D.O.P en Editor: Ruben van Vuuren Drone Footage: Jacques Enslin Taxi Driver: Thabo Khumalo en Thomas (Riempie) Mosehla