Sondag oggend ervaring saam met Clemens Mans 21 April 2024

Geniet lof en aanbidding saam met die KFS orkes en 'n woord deur Clemens Mans "Trou aan God" Liedere: Friend of God U is Goed Here Jesus Ek is 'n nuwe mens You are faithfull He loves us Ek is trou Here Jesus