Getalpatrone Graad11: L1 Kwadratiese Rye
Het jy al ooit gewonder waar in die Graad 11 Wiskunde sillabus kan jy maklike punte verdien? Die antwoord is Getal Patrone en meer spesifiek die Kwadratiese ry! In hierdie Playlist van 5 videos, gaan ek vir jou die belangrike konsepte en metodes leer wat jou gaan help om Getal Patrone in Wiskunde, hier in die Graad 11 sillabus te verstaan. Getal patrone of te wel die kwadratiese ry, is nie 'n groot gedeelte van die Wiskunde sillabus nie, maar wel 'n belangrike een om maklike punte te verdien. Die onderwerpe wat ek in hierdie videoreeks gaan behandel is: - -Die Kwadratiese ry -Hoe om die algemene term van 'n kwadratiese ry te bereken -Hoe om uit te werk hoeveel terme in 'n kwadratiese ry is -Eksamen vrae oor Getal Patrone in Graad 11 Wiskunde Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en om jou te help met jou eksamenvoorbereiding. Jy sal ook volledige Playlists op my kanaal vind oor Funksies, Fnansiële Wiskunde, Aard van die wortels, Waarskynlikheid asook AL vraestel 1 se inhoud naamlik: Los op vir x, Kwadratiese vergelykings en ook alle Algebra onderwerpe. Vraestel 2 se inhoud is ook hier op my kanaal, net gereed vir jou om te kyk en beter te verstaan! Of jy nou vir jou eksamen voorberei of net jou suiwer Wiskunde bietjie wil opskerp is my kanaal net die regte plek om goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente te ontvang. Die videos kan ook met groot sukses deur graad 12 Wiskunde studente, wat so bietjie vergeet het van kwadratiese rye in vraestel 1, ook gekyk word. *In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Kwadratiese rye. Kyk asb na al die videos in die Playlist, sodat jy 'n geheelbeeld oor die hoofstuk oor Getal Patrone in Wiskunde kan vorm. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer kwaliteit Wiskunde inligting! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer en beter nog, vertel AL jou vriende van my kanaal Online Maths by Miss Pythagoras. Playlist: • Kwadratiese rye / Getalpatrone Graad11 #wiskunde #wisk # graad11 #graad11wiskunde #eksamen #onlinemathsbymissp #eksamenvoorbereiding #algebra

Getalpatrone Graad11: L2 Algemene Term van Kwadratiese Ry

Getalpatrone Graad11: L3 Bepaal hoeveel terme is in die Kwadratiese Ry

Getalpatrone Graad11: L5 Kwadratiese Rye Eksamen Vrae 2

Gr 11 Wiskunde - Kwadratiese Ongelykhede

Tegniese Wiskunde Graad 12: Junie Eksamen Hersiening - Vraestel 1 (Vraag 1)

Getalpatrone Graad11: L4 Kwadratiese Rye Eksamen Vrae 1

Gr 10 Wiskunde : Faktorisering - Gemene Faktor

Graad 11 Meting #1: Inleiding

Getalpatrone Graad10: L1 Hersiening en Inleiding

W11.1 Vierkantsvoltooiing

Gr 10 Wiskunde : Funksies - Parabool Intro

(Gr 11) Getalpatrone

Why Aliens Would NEVER Invade Africa

Gr 12 Wiskunde : Rye en Reekse - Sigma Notasie

01 Kwadratiese getalpatrone Gr.12

Graad 10 Waarskynlikheid

Gr 11 Wiskunde - Aard van die Wortels

