Riaan Benade, Spontaan - 12 Februarie 2021

Riaan Benade het kom kuier in die ateljee om oor sy nuwe musiekvideo 'Spontaan' te gesels en hy speel en sing vir ons so spontaan ook sommer 'n liedjie of twee. #TalentSeBaas