Sout vannie selle traan - Frazer Barry - Elders | S7 | Episode 5

Frazer Barry het sy kitaar gebring op dié roete, en betower vir Erns met sy liedjie "Sout vannie selle traan" in die veld. #Elders, elke Maandag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. --- Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Volg kykNET op Instagram:   / kyknettv   EN TikTok:   / kyknett   Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!