20260628 Ds CL Heilige Gees reeks deel 6 Matt10 Geen reistas benodig

Wat pak jy in jou geestelike reistas? “God het ons nie gevra om ‘n reistas te pak wanneer ons vir Hom werk nie, maar om eerder ten volle op God te vertrou. Hoe goed luister ons vandag nog na, en volg ons, God se opdrag hier op aarde? Voel vry om hierdie diepsnydende en self-ondersoekende boodskap aan familie, vriende en ander soekendes, bekend te stel en te deel. Besoek gerus ook die Afrikaanse Kerk New Zealand se YouTube kanaal vir ‘n groot verskeidenheid erediens-opnames. Wat julle ookal doen - Moet dit nie misloop nie! Ons verwelkom vrae en positiewe kommentaar. Krediet: Ds. Chris Liebenberg is verbonde aan die Afrikaanse Kerk Hawke’s Bay en Palmerston North Gemeentes. Opname datum: 20260628 Teks: Matt 10:5 -15 Skakel:    • 20260628 Ds CL Heilige Gees reeks deel 6 M...