Ken jy jou H2A visa reëls ?

Deel 2    • Ken jy jou H2A reëls ? Deel 2   Die Video is 1 van 3 wat jou meer duidelikheid gee van die H2A visa program. Ek gee meer raad oor algemene reels wat NIE altyd aan jou vertel word deur n agent nie EN ook Tips om jou te kan help om jou hele jaar beter te kan geniet. Die feite wat aan gehaal word is So na aan akkuraat as moontlik aan algemene gebeure en dat as daar iets NIE presies uit werk soos verhaal word in die Video nie, EK nie verantwoordelik gehou kan word nie. Die program is regtig baie goed, Die doel hier op die einde van die dag is is om die SA manne te beskerm van die program as jy moontlik in n swak situasie moes beland en jou self meer wys wil maak. Neem Kennis. Daar is BAIE SA manne wat oor gaan elke jaar, Daar Is altyd daai handjie vol SA manne wat nie maniere saam bring nie en ons swak laat lyk. Ek hoop dat DIE ander SA manne die ouens kan vas vat en NIE die deure toe maak vir die ander manne wat ernstig is oor n geleentheid om te kom werk in die vsa nie. Dan ook is daar altyd n boer hier en daar wat NIE by die reels van die H2A hou nie. Hier in die Video probeer ek om n middelyn te trek sodat julle as SA manne kan vas trap en die boere op hulle plek sit ! Deel 2    • Ken jy jou H2A reëls ? Deel 2  

Ken jy jou H2A reëls ? Deel 2
▶︎

Ken jy jou H2A reëls ? Deel 2

Wil jy Amerika toe gaan op die H2A program? Hier is alles wat jy kan verwag met die werk in Amerika
▶︎

Wil jy Amerika toe gaan op die H2A program? Hier is alles wat jy kan verwag met die werk in Amerika

Boer in Amerika Ep.1 | Discing | Kansas
▶︎

Boer in Amerika Ep.1 | Discing | Kansas

I Spent 90 Days Building, Cooking and Surviving in the Rainforest: Solo Bushcraft (Full)
▶︎

I Spent 90 Days Building, Cooking and Surviving in the Rainforest: Solo Bushcraft (Full)

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #5 #adamrose #smartworkers
▶︎

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #5 #adamrose #smartworkers

The road to America - H2A Visa (Part 1)
▶︎

The road to America - H2A Visa (Part 1)

Across the Africa 2018-2019 Cape to Cairo
▶︎

Across the Africa 2018-2019 Cape to Cairo

3 Mistakes to Avoid at your Visa Interview according to a former Visa Officer!
▶︎

3 Mistakes to Avoid at your Visa Interview according to a former Visa Officer!

Hoe om 'n moeilike boer in Amerika te hanteer? #h2a #h2ainfo #werkinamerika
▶︎

Hoe om 'n moeilike boer in Amerika te hanteer? #h2a #h2ainfo #werkinamerika

De spagaat van Netanyahu
▶︎

De spagaat van Netanyahu

Wat ek sou doen! Nuwe H2a manne, skills en wag! - Wag Dat "rush" verby is!
▶︎

Wat ek sou doen! Nuwe H2a manne, skills en wag! - Wag Dat "rush" verby is!

H2A - Wat kan jy saam vat?
▶︎

H2A - Wat kan jy saam vat?

Texas Boerseun - John Deere R4044 Self Propelled Sprayer - Die Basics (Deel 2)
▶︎

Texas Boerseun - John Deere R4044 Self Propelled Sprayer - Die Basics (Deel 2)

Ep 1. Traveling from South Africa to America North Dakota
▶︎

Ep 1. Traveling from South Africa to America North Dakota

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #7 #adamrose #smartworkers
▶︎

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #7 #adamrose #smartworkers

What do you pack when going to work on a farm in America 🇺🇸? #h2avisa #usa #work
▶︎

What do you pack when going to work on a farm in America 🇺🇸? #h2avisa #usa #work

WHITES ONLY TOWN in South Africa || Is Orania REALLY the most racist Town in Africa?
▶︎

WHITES ONLY TOWN in South Africa || Is Orania REALLY the most racist Town in Africa?

U.S. Farmers Requesting More Visa Workers
▶︎

U.S. Farmers Requesting More Visa Workers

Boermedia gesels met Raka (Rainier v d Walt) wat boer vir 'n boer in Texas Amerika. #LeweKliphard
▶︎

Boermedia gesels met Raka (Rainier v d Walt) wat boer vir 'n boer in Texas Amerika. #LeweKliphard

Intimacy With God : Piano Instrumental Music With Scriptures & Winter Scene ❄ CHRISTIAN piano
▶︎

Intimacy With God : Piano Instrumental Music With Scriptures & Winter Scene ❄ CHRISTIAN piano