Pastoraal: Psigopatie
Aanbieders: Jaco de Beer, Jan-Louis Lee Gasspreker: Dr Louisa Stoker Wat is 'n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of 'n siekte? Hoe kan ons bybels sin maak van hierdie super manipulerende gedrag van psigopate is, of gediagnoseer is met persoonlikheidsversteurings? Kan psigopate ook verantwoordelikheid vir hulle sonde neem? Kan 'n psigopaat gered word? Word sonde as mediese siektes geklassifiseer en gediagnoseer, of moedig ons mense aan om verantwoordelikheid vir hul sonde te vat? Paulus sê, ".... as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepping." 01:45 Wie is Dr Louisa Stoker? 03:30 Wat is 'n psigopaat, en verskil dit van 'n sosiopaat? 13:00 Is psigopatie boosheid of siekte? 15:50 Verantwoordelik vir sonde 21:00 Is diagnose akkuraat en regverdig? 24:20 Kan 'n psigopaat gered word? 27:20 Hoe beraad mens 'n psigopaat en die slagoffers? 35:12 Leraars en beraders moet hande vat 36:20 Die hoop van die evangelie Skrifverwysings: 1 Tim 4:1-2, Tit 1:15-16, Rom 3:11-18, Gal 5, Ef 2:3, Spr 6:16, 2 Kor 5:17, Sondag 33 HBK, 2 Kor 5:17 https://www.scriptura.co.za/2024/04/p... https://confident2thrive.com/dr-louisa/ Webtuiste: https://www.scriptura.co.za Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — [email protected] Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

Pastoraal: Werke van die bose

10 Things You Should Never Tell ChatGPT: AI Chatbots Can’t Keep Your Secrets Like You Think

Golden Retriever Meets Completely Broken Rescue for the First Time

How Proctor’s texts in Karen Read lawsuit could free dangerous criminals
![You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]](https://i.ytimg.com/vi/yZUuKzDQSsI/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEnCNACELwBSFryq4qpAxkIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAG4AvMY&rs=AOn4CLAgAB8dGd7duPbA87Ga47ZHE85SSw&usqp=CCY)
You’ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]

I Spent a Month Building a Stone Mountain Bunker | Solo Bushcraft

HistorieNess: Slik har mikrobene endret historien

Pastoraal - Enkellopend en alleen

The FULL VIDEO of Trump they didn’t want released

11 Demonic Tactics Narcissists Use on Christians

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

Is Putin Losing His Grip on Russia? | Steve Rosenberg

Pastoraal: Angs en Vrees

Dr. Petrus Moolman - DEMENSIE

Inside Jehovas Zeugen | ARTE Re:

Hoe kom je vrij van negatieve gedachten

Pastoraal: Konflik in die Kerk

The Man Asked If I Was Still Looking for My Son—Then He Said, “I’m the Kid in..." - Calm Dad Stories

RUACH ADONAI | Soaking Worship Instrumental for Prayer

