WMS 3 - Is Intensifisering Van Skaapboerdery Die Toekoms Of Nie?
WMS - Skaapboerdery Evaluasie 👉👉https://api.leadconnectorhq.com/widge... Is Intensiewe Skaapboerdery Regtig Beter As Ekstensiewe Skaapboerdery? Skaapboerdery: Wat is die resep vir maksimum wins? Skaapboerdery: Het jy n stelsel of is jy die stelsel? Neem vandag nog beheer. Resep vir maksimum wins uit skaapboerdery – In hierdie video deel ek die praktiese “wenresep” wat die verskil maak tussen boere wat jaar na jaar groot winste wys, en dié wat skaars kop bo water hou. Baie produsente dink nog skaapboerdery is ’n kuns, maar die waarheid is: dit is ’n wetenskaplike en tegnologiese onderneming. Die boere wat die hoogste winste maak, volg ’n holistiese strategie: ✅ Streng bestuurspraktyke ✅ Doeltreffende voeding en veldbestuur ✅ Slim genetiese seleksie en teelprogram ✅ Volledige rekordhouding en kosteberekening ✅ Aanpassing by nuwe tegnologie en idees In die video wys ek jou: Wat suksesvolle boere anders doen (selfs wanneer pryse laag is) Die belangrikste winsdrywers (profit drivers) soos kg lam gespeen per ooi per jaar en kg wol per hektaar Praktiese wenke oor byvoeding, prikkelvoeding en kruipvoer Hoekom rekordhouding jou sterkste hulpmiddel is Voorbeelde van hoe top 20% boere 3x meer wins maak as die res As jy jou skaapboerdery winsgewend wil maak, is hierdie video jou gids. Ek help toegewyde kommersiële skaapboere om hul skaapboerdery te vat na die top 20% binne 12 maande met my WMS -Top 20 Mentorprogram sonder meer grond, meer ooie, duurder ramme, meer voer en dit alles vanuit jou kantoor op die plaas en dit vat minder as 5 ure per week. As jy wil weet waar jou boerdery staan. Klik op die skakel om aan te sluit by die Welvaart Met Skaap Mentorgroep. WMS - Mentorgroep https://amali-consulting.co.za/commun... #skaapboerdery #intensiewe skaapboerdery #skaap #Ram #Ooi

#TrotsFeedtek | Vetkragga skaapboerdery

Tannie in ‘trokkie’ – Oppiestoep. | kykNET

Grootskaalse sukses by kleinskaalse boerdery

Wiese Besigheids Trust Dorpers (Onderhoud)

Xylella Seminar: Farmer preferences for Integrated Pest Management strategies against Xf

WMS - Hoe om slimmer, beter en meer effektief met skape te boer.

Dít veroorsaak bloednier, klem-in-die-kaak by skape

WMS - Is dit nog vir jou die moeite werd om met jou skaap te boer?

Só kan boere skaapsiektes voorkom

Auch bei Kälte im Freien - der letzte Wanderschäfer im Landkreis Regen | Schwaben + Altbayern | BR
![[TIMELAPSE] -- 568 Days Harvesting A Lot Of Duck Eggs, Chicken Eggs, Chicken, Duck Go To Sell](https://i.ytimg.com/vi/AUp_mT3MerA/hq720.jpg?sqp=-oaymwEbCNAFEJQDSFryq4qpAw0IARUAAIhCGAG4AvcY&rs=AOn4CLB4brxdycJ5BHb8f8tQOfr-jX2wgA&usqp=CCc)
[TIMELAPSE] -- 568 Days Harvesting A Lot Of Duck Eggs, Chicken Eggs, Chicken, Duck Go To Sell

Brasilien – Japan Highlights | Sechzehntelfinale, FIFA WM 2026 | sportstudio

WMS - Hoekom is kantoorwerk so belangrik in jou skaapboerdery?

Só word Byboost gebruik om intensiewe skaapboerdery te laat werk

Beskerm só jou skape teen pasteurellose

Professor Jiang: World War 3 Is About To Begin, Let Me Explain!

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

WMS 8 - Hoe belangrik is prikkelvoeding in skaapboerdery en wat is die voordele?

Só werk Leeukraal se intensiewe skaapboerdery

