Dorp van die Jaar 2017: Finalis - Vanderbijlpark

Die stemme is in en ons kan met trots aankondig wie ons eerste Dorp van die Jaar-finalis is! Ons begin met die wenner uit die Gauteng- en Noordwes-streek – Vanderbijlpark! Volg die skakel vir meer.