Heel van voor - Anton & Vrinne
100 Afrikaanse liedjies in 100 dae! Ter viering van Afrikaans se honderdste bestaansjaar sal Anton Esterhuyse en van sy musiekvriende elke dag vanaf 29 Januarie tot 8 Mei ’n Afrikaanse video op die “Zita Filmz”-kanaal in Youtube vrystel – gunstelingtreffers van die afgelope tien dekades. Begin jou dag met ’n Afrikaanse treffer! Hierdie is geensins ’n omvattende lys van Afrikaanse treffers nie – die poel is eenvoudig te groot. Nietemin behoort ’n ieder en ’n elk ’n geliefde treffer te herken. @Afrikaans_100 @ATKVBemarking Lucas Maree (MS SAMRO) Solis: Ella Kotze Trekklavier: Petro Engelbrecht Klavier: Anton Esterhuyse Lokaal: Reitz-saal, Universiteit van die Vrystaat

▶︎
Waterblommetjies - Moira van der Merwe

▶︎
Twak Praat 32 - Dozi

▶︎
Radio Afrikaans - My Goue Vrou

▶︎
My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

▶︎
Once Upon a Time in the West Best Scenes 🌀 4K

▶︎
From UVF Paramilitary to Saved by Grace: Stuart Cahoon’s Powerful Testimony

▶︎
She Was Sleeping in 8A — When the Captain Asked if Any Combat Pilots Were on Board

▶︎
One Minute Per Day

▶︎
Ouma & Oupa (Waltz)

▶︎
Jackie Evancho: 18-Year-Old STUNNING Opera Singer Is BACK! | AGT Champions

▶︎
We Bought a $1,000 Abandoned CAT 400 Haul Truck

▶︎
Oom Bossie van die Bosveld - Anton & Vrinne

▶︎
Tetelestai - Riaan Naudé

▶︎
Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

▶︎
Everyone Ignored Him… Until He Played | GUITAR PRO pretended TO BE HOMELESS

▶︎
Idiots With Chainsaws: Tree Cutting Fails | Extreme Dangerous Logging Truck Fails #59

▶︎
We Test 7 Tour De France Bikes From 7 Decades

▶︎
Workers × Engineers | Smart, Skilled & Unstoppable Compilation _ Part 58

▶︎
Dapper muis - Hennie Smit, Milann Marais, Sias Sevenster

▶︎
