Lynette Beer - Die wonders van God verdryf die monsters uit jou hart
’n Ondankbare lewe is ’n ongelukkige, eensame en ongesonde lewe. Navorsers bevestig dat ’n ingesteldheid van dankbaarheid van groot waarde vir ons geestelike en fisieke gesondheid is. Gelowiges weet dit al lank! Meer nog, hulle glo dis ’n Bybelse opdrag om in alle omstandighede dankbaar te wees. Dit beteken om daagliks te fokus op die genade en sorg van die Here. Sonde, asook ons verdriet, woede en vrees ná teenspoed steel ongelukkig ons aandag. Daarom gebeur dit dat selfs mense wat die Woord lees en bid, verbitterd, ongesond en eensaam word. Aan die hand van versreëls uit die pen van D.J. Opperman wys Lynette Beer jou hoe jy die sonde in jou hart kan identifiseer en bely. Sy leer jou om weer op seën en troos te fokus. Dan kan jy soos die digter sê: “Ek het die wondere van God beskryf en al die monsters uit my hart verdryf.”00:00 - Die verband tussen dankbaarheid en twee versreëls van D.J. Opperman 01:31 - Sommige monsters, oftewel sonde in ons hart is maklik herkenbaar 04:14 - Ja, selfs gelowiges kom in versoeking, doen sonde en moet dit bely! 06:02 - Die gekamoefleerde monsters/sondes van kennis sonder vertroue 10:06 - Verskuilde monsters/sonde wat as valse vroomheid herken en erken moet word 12:58 - Hoe om jammer te sê en die uitdaging om ander te vergewe 17:36 - Die negatiewe gevolge as jy kies om nie te vergewe en lesse te leer nie 19:57 - ’n Paar waarhede oor hoe dit werk om te vergewe 24:11 - Praktiese raad om die kuns van vergifnis te leer 27:42 - Die positiewe gevolge as jy jou monsters verdryf en jou hart skoonmaak 31:30 - Maak ’n Trooslysie in plaas van ’n Dankbaarheidslysie as jou seer te groot is 34:43 - Slotgedagtes en seënwense

Lynette Beer - Hoe verskillende temperamente volkleur vriende kan wees

Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)

Blaaskans vir Supervrou (en Superman) wat moeg is

Wanneer jy nie God se STEM hoor nie | Lynette Beer | #MentorMaandag

Wat je onbewust meedraagt uit je familie - Familieopstellingen met Sonja Elferink

Die krag van lewenslange leer vir ń volkleur lewe.

Above all i want to honor you lord

EP #49 — Jakuja Jesus Joy | What Women Get Wrong About Marriage

Ontbyt Sake - Gratis Webinaar

The FORGOTTEN Prophecies Of Hildegard Von Bingen

Muslim Imam's Wife Dies and Returns With a SHOCKING TRUTH From Jesus

Vrouwees konferensie - Lynette Beer - Jy kan as jy wil

Lynette Beer - Transformeer Jou Jaar met Doelgerigte Groei

001 - Temperamente, Emosionele Intelligensie en Ouerskap

Wat is jou Temperament? (Lynette Beer - Sessie 1)

Sondag Diens | Gretha Wiid | 17 Mei '26

Maak die beste van elke seisoen in jou lewe!

Leer Om Mooier Met Jouself Te Praat | Lynette Beer | #VoelgoedMENTOR

003 – Emotional Intelligence: A Parent’s Superpower.

