Narsisme - ken jy so iemand?

Narsisme Wie is ek? - LIVE se se gesprek oor hierdie gewilde onderwerp. Ons fokus op WAT dit is, hoe om die tekens vroeg raak te sien en wat jou te doen staan indien jy jouself in 'n verhouding bevind met 'n narsis. Kom gesels saam weeksdae 10:00 LIVE:   / wieiseksa   Aanbieder: Lise Swart Sielkundige: Louis Awerbuck Lees meer oor Louis: https://sa.wieisek.co.za/ Lees meer oor Lise: https://www.wieisek.co.za/index.php/w... Vir navrae: www.wieisek.co.za Wie is ek? in samewerking met Schickerling Awerbuck Inc. Address: 15 Dennerand Street, Dalsig, Stellenbosch, 7600 Tel: 078 049 2677 Website: www.wieisek.co.za Email: [email protected] Podcast: www.rsg.co.za Facebook: www.facebook.com/wieiseksa Soek jy 'n sielkundige in jou area? https://directory.wieisek.co.za/