God doen goed in die gewone: leef vandag met oop hande

Ons wag dikwels vir die groot oomblikke van die lewe. Tog ontmoet God ons dikwels in die gewone, die alledaagse en die eenvoudige gawes van elke dag. Β π™‹π™žπ™šπ™§π™§π™š π™€π™£π™œπ™šπ™‘π™—π™§π™šπ™˜π™π™© help ons ontdek hoe God se goedheid sigbaar word in die gewone ritmes van die lewe, en hoe ons met oop hande kan leef vir die gawes wat Hy vandag gee. #eKerk #Boodskap