'n Tip vir 'n lekker Spit- Spitbraai kompetisie by die Stella Beesfees

Wat maak Suid Afrikaners met skaap?- Hierdie jaar se spitbraaikompetisie deelnemers by die Stella beesfees het hul beste tips vir 'n lekker spit met ons gedeel. For more on lamb and mutton meat visit Lamb and Mutton SA's website www.cookingwithlamb.com