Aidam-John & Lil' Willy - Nooit Verdien Nie (Official Audio)

Ons almal was al in daardie stadium waar jy voel dat jy genoeg gehad het van daai oomblik se hartseer wat jy ondervind. 🥱🥱 Hierdie nuwe enkelsnit van Aidam-John & Lil' Willy beskryf perfek hoe om die proses na ware gelukkigheid te betree, en dit is deur ontslae te raak van die hofbron van jou pyn 😪💔 Hier volg die Lirieke... (Intro Lil' Willy) Stay Viral Vir Jou ! (Vers 1 Aidam-John) Jy sê een iets en dan doen jy die teenoorgestelde Jy praat van liefde bewaar beskerm, maar jy maak my die seerste (Pre-Chorus Aidam-John) Dis jou onskuldige natuur wat dit swaar maak om te glo, dat jy dit aan my sal doen Ek het die wereld se vrae, heelse vrae Maar ek weet ek is moeg van nou so voel (Chorus Aidam-John) Ek is moeg van al die pyn (pyn) Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my) Ek het nooit dit geverdien nie (nie) So ek het my keuse gemaak (nchoo) En ek raak ontslae van dit (Verse 2 Lil' Willy) Jy is my lewe Ma jys , skuldig ! Want jy hanteer my sleg jinne (oooh) Die pyn binne (oooh) Ek haat jou en jou vrinne uh Ek kon net nie verstaan nie (verstaan nie) Hoekom sy en sy vir jou kom haal nie (haal nie) En mag ek nie aan jou raak nie ? Ek het 'n klomp vrae binne in my kop (woah) Nommer 1 ! Moet jy altyd jok ? (moet jy ? ) Ek gaan dit doen Ek gaan dit doen Ek gaan jou los (yeah) En as daar ooit 'n kans gewees het vir ons Isit op gemors deur jou stront (deur jou stront) Jy was die een wie ek wou gehad het Jy was die een saam wie ek gemaats het Ongelukkig moes ek jou verlaat het My Vader ! (Chorus Aidam-John) Ek is moeg van al die pyn (pyn) Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my) Ek het nooit dit geverdien nie (nie) So ek het my keuse gemaak (nchoo) En ek raak ontslae van dit (Vers 3 Lil' Willy) Jy was uitgelaat , Jy was uitgelaat Ek hoop jy is bly , Jyt my seer gemaak Het ek dit verdien ? Jyt my nooit verdien Jyt vir my gelieg (jyt vir my gelieg) : "Dis net ek en jy soos 'n kante een dominoe" Dit was jou woorde kom sê en bedoel dit nou... Kom SÊ en bedoel dit nou ! Suh ! (Pre-Chorus Aidam-John) Dis jou onskuldige natuur wat dit swaar maak om te glo, dat jy dit aan my sal doen Ek het die wereld se vrae, heelse vrae Maar ek weet ek is moeg van nou so voel (Chorus Aidam-John) Ek is moeg van al die pyn (pyn) Al die pyn wat jy gee aan my (gee aan my) Ek het nooit dit geverdien nie (nie) So ek het my keuse gemaak En ek raak ontslae van dit Ek is moeg van al die-die pyn Al die pyn wat jy gee aan my Ek het nooit dit geverdien nie So ek het my keuse gemaak En ek raak ontslae van dit SKAKELS VIR DIE ENKELSNIT ! 🤗🤗🤗💥 AUDIOMACK : https://audiomack.com/song/aidam-john... SOUNDCLOUD :   / nooit-verdien-nie   Volg ons op sosiale media asseblief 🥱💖 Facebook:   / ajwillyduo   Instagram:   / aidamjohn_l.  . BAIE DANKIE VIR JOU 4 MINUTE ! 😋🎗🎃 #stayviral ❤😊