Jacques de Villiers | Sy nuwe album 'Die Vallei' | 14 September 2023

Jacques de Villiers gesels oor sy nuwe album 'Die Vallei', op Die GROOT Ontbyt, 14 September 2023. Jacques de Villiers, beter bekend as Joshua na die Reën, kuier #OpiGeelBank om oor sy splinter nuwe album 'Die Vallei' te gesels. #artist #JNDR #music