Jason Storm Suid Afrikaanse Polisie Credo Vir jou Suid Afrika

Met nederige erkentlikheid teeneer die Almagtige God Beskikker oor die lotgevalle van nasies en die geskiedenis van volkere. Wat ons voorgeslagte uit baie lande byeengebring, en hulle hier in hul eie reg gevestig het, Wat hulle weë deur geslagte bepaal het.