Graad 7 Wiskunde - Wetenskaplike Notasie, Kwadraat getalle en vierkantswortels

In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:34 Wetenskaplike Notasie 08:32 Kwadraat getalle (vierkantsgetalle) 16:34 Vierkantswortels met die hulp van sakrekenaar Vir nog Aanlyn Tutor hulp: https://helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com