Die Heilige Gees in my - Vrug van die Gees na ander

Galasiërs 5:16-25 Die Heilige Gees wil nie net hê ons moet Hom ken nie, Hy wil Jesus se karakter in ons vorm. Hierdie week kyk ons na drie geure van die vrug van die Gees wat ons verhoudings met ander mense verander: geduld, vriendelikheid en goedhartigheid. Hoe weet jy of die Heilige Gees besig is om in jou lewe te werk? Miskien nie deur hoeveel jy weet nie, maar deur hoe jy ander mense behandel. Kom luister saam na "Die vrug van die Gees na ander" en ontdek hoe Jesus se lewe deur gewone mense kan skyn. Wys my Jesus: Kruiski: Renata van der Merwe Kruispad247TV