Die SBK Klub: Die wat valse getuie LEUENS uitstrooi!

15 September 2024: -Spr 6:19 Een wat valse getuie leuens uitstrooi Besef jy die inpak? Dit verwoes lewens Mat 19:30 Baie wat eerste is sal laaste wees, en wat laaste is eerste Luk 12:51 Dink julle dat Ek gekom het om vrede op aarde te gee? Nee, se Ek vir julle, maar eerder verdeeldheid. Gal 5:9 n Bietjie suurdeeg maak die hele deeg suur EXIT DIE GROEP Mat 6:6 gaan na jou binnekamer Spr 3:30 Twis nie sonder oorsaak met n mens as hy jou geen kwaad gedoen het nie Spreuke - Goddelike wysheid Joh 21:15-23 Wat gaan dit jou aan volg jy my Fokus op jou pligte It's all about Jesus!! Gal 5:17-21 Dit gaan jou uit die hemel hou Rom 12:18 so ver as wat dit van julle afhang leef in vrede Are you Kingdom minded? Mat 15:18,19 Waar die hart van vol is loop die mond van oor Pred 3:1 alles het begin en einde 1 Joh 4:18 Volmaakte liefde dryf die vrees buite Gaan jy n komma wees? n Nuwe sin? Of die punt?