Zaybo & Jimmy Levert - Wag Man (feat. Saan) [Official Music Video]

Die Wag is verby. "Wag Man" is n harde , energieke Afrikaans rap track wat wys hoekom PE op n ander vlak is . Hierdie official music video bring visuals en energie saam vir n next level ervaring. Subscribe om te sien wat volg . Shot & Edited by ‪@ElevateMusicZA‬ 🔥🔥